Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » "File Sharing"
"File Sharing" [boodskap #80116] Sa, 05 Julie 2003 11:53 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op hierdie berig afgekom. Wees die volgende paar weke versigtig op
die "file sharing" netwerke, of julle kan op julle herrie kry. 'n Paar weke
terug het Gene Simmons (KISS) op sy site gesê hulle gaan dit doen, maar ek
het hom nie geglo nie - toe kom ek op hierdie berig af (jammer dis in
Engels).

Tussen hakkies, ek dink dis net die mense in Amerika (en seker Kanada) wat
op die oomblik hulle asempies moet ophou vir die ene. In Suid-Afrika word
ons nog deur die wet beskerm wanneer dit by IP tracing en sulke goed kom,
maar ek weet nie vir hoe lank nie. So wees maar bietjie versigtig in die
vervolg :o))

Groete
Elaine

Music labels to sue hundreds of Internet users

BY TED BRIDIS
AP Technology Writer

WASHINGTON -- The embattled music industry disclosed aggressive plans
Wednesday for an unprecedented escalation in its fight against Internet
piracy, threatening to sue hundreds of individual computer users who
illegally share music files online.

The Recording Industry Association of America, citing significant sales
declines, said it will begin Thursday to search Internet file-sharing
networks to identify users who offer "substantial" collections of mp3 music
files for downloading.

It expects to file at least several hundred lawsuits seeking financial
damages within eight to 10 weeks.

Executives for the RIAA, the Washington-based lobbying group that represents
major labels, would not say how many songs on a user's computer will qualify
for a lawsuit. The new campaign comes just weeks after U.S. appeals court
rulings requiring Internet providers to identify subscribers suspected of
illegally sharing music and movie files.

The RIAA's president, Carey Sherman, said tens of millions of Internet users
of popular file-sharing software after Thursday will expose themselves to
"the real risk of having to face the music."

"It's stealing. It's both wrong and illegal," Sherman said. Alluding to the
court decisions, Sherman said Internet users who believe they can hide
behind an alias online were mistaken. "You are not anonymous," Sherman said.
"We're going to begin taking names."

Country songwriter Hugh Prestwood, who has worked with Randy Travis, Tricia
Yearwood and Jimmy Buffett, likened the effort to a roadside police officer
on a busy highway.

"It doesn't take too many tickets to get everybody to obey the speed limit,"
Prestwood said.

Critics accused the RIAA of resorting to heavy-handed tactics likely to
alienate millions of Internet file-sharers.

"This latest effort really indicates the recording industry has lost touch
with reality completely," said Fred von Lohmann, a lawyer for the Electronic
Frontier Foundation. "Does anyone think more lawsuits are going to be the
answer? Today they have declared war on the American consumer."
Re: "File Sharing" [boodskap #80290 is 'n antwoord op boodskap #80116] Di, 08 Julie 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FS  is tans af-lyn  FS
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3f06bc46$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het op hierdie berig afgekom. Wees die volgende paar weke versigtig op
> die "file sharing" netwerke, of julle kan op julle herrie kry. 'n Paar weke
> terug het Gene Simmons (KISS) op sy site gesê hulle gaan dit doen, maar ek
> het hom nie geglo nie - toe kom ek op hierdie berig af (jammer dis in
> Engels).
>
> Tussen hakkies, ek dink dis net die mense in Amerika (en seker Kanada) wat
> op die oomblik hulle asempies moet ophou vir die ene. In Suid-Afrika word
> ons nog deur die wet beskerm wanneer dit by IP tracing en sulke goed kom,
> maar ek weet nie vir hoe lank nie. So wees maar bietjie versigtig in die
> vervolg :o))
>
> Groete
> Elaine



hulle kan niks aaan ons doen nie.
1. die regskostes is te hoog, en hulle sal heelwaarskynlik min geld uit die
eindgebruiker kry.
2. elke keer wat jy re-connect is jou IP adres anders..
3. hulle moet 'n "packet sniffer" installeer in die netwerk en deur elke
pakkie gaan om te sien waarheen dit gaan.
selfs dan kan hulle nie pertinent se dit is jy wat daai pakkies stuur of
nie.
4. hulle moet 'n "search warrant" / hofbevel kry om jou rekenaartoerusting
te konfiskeer. sonder die fisiese informasie op JOU hardeskyf met JOU
fingerafdrukke kan hulle niks doen nie.
5. die wetgewing is net toepaslik in amerika met die "digital millenium act"

as wat hulle rerig kan doen, is om voorbeelde van 'n paar spesifieke mense
te maak, net solank dit die pers haal. so as jy 'n celeb is, pasop.
andersins, lekker surf! my gunsteling is ARES.
Re: "File Sharing" [boodskap #80301 is 'n antwoord op boodskap #80290] Di, 08 Julie 2003 15:16 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek weet, ek het ook genoem dat hulle jou nie mag trace sonder 'n hofbevel
nie, maar ek weet nie hoe lank daai wet nog gaan bestaan nie.

E

"FS" wrote:
>
> hulle kan niks aaan ons doen nie.
> 1. die regskostes is te hoog, en hulle sal heelwaarskynlik min geld uit die
> eindgebruiker kry.
> 2. elke keer wat jy re-connect is jou IP adres anders..
> 3. hulle moet 'n "packet sniffer" installeer in die netwerk en deur elke
> pakkie gaan om te sien waarheen dit gaan.
> selfs dan kan hulle nie pertinent se dit is jy wat daai pakkies stuur of
> nie.
> 4. hulle moet 'n "search warrant" / hofbevel kry om jou rekenaartoerusting
> te konfiskeer. sonder die fisiese informasie op JOU hardeskyf met JOU
> fingerafdrukke kan hulle niks doen nie.
> 5. die wetgewing is net toepaslik in amerika met die "digital millenium act"
>
> as wat hulle rerig kan doen, is om voorbeelde van 'n paar spesifieke mense
> te maak, net solank dit die pers haal. so as jy 'n celeb is, pasop.
> andersins, lekker surf! my gunsteling is ARES.
>
Vorige onderwerp: Is daar mense met 'n AOL Instant Messenger op hulle rekenaar in SA?
Volgende onderwerp: MSN messenger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:14:40 MGT 2024